liedteksten

terug naar overzicht

Water na die see

2010

Ek het die deur geopen       

Ek het jou binne gelaat

En ek met my verbeelding

Die wêreld mooier gemaak

 

Ek het die maan op ‘n nag     

Van die hemel gesing

Het die sterre gepluk

En naar jou toe gebring

Op ‘n reis deur die wolke

Jou die liefde verklaar

Die woorde laat dans

En die tyd stil laat staan        

 

Maar dit was nooit genoeg nie    

En wat ek ook gee                     

My hart is moeg …my kop is leeg                               

Ek dra net water naar die see   

Dit was nooit genoeg nie           

Wat meer kan ek gee                  

My hart is moeg …my kop is leeg

Ek dra net water naar die see   

 

Ek het gevlieg naar die son      

Ek het my vlerke verlies             

Ek het geskilder met woorde    

In kleure wat jy het gekies         

 

Maar jy bly op ‘n afstand            

Ongrijpbaar soos lug                  

En hoe kan ons saam kom       

Wanneer jy my ontvlug              

Jy het my laat sien                       

Hoe die liefde verblind    

En ek het my verlies                    

En myself weer gevind

 

Want dit was nooit genoeg nie 

En wat ek ook gee                     

My hart is moeg …my kop is leeg

Ek dra net water naar die see   

Dit was nooit genoeg nie           

Wat meer kan ek gee                  

My hart is moeg …my kop is leeg

Ek dra net water naar die see   

 

En ek weet ek moet dit los        

Ek ek weet dit is verby

Maar omdat ons nooit begin het nie

Is daar ook nie ‘n einde

En ek het op jou gewag

Vir meer dan ‘n jaar

Jou gesoek in die toekoms

Maar jy was niet daar...jy was niet daar

Jy was niet daar.... jy was niet daar....

 

Wat meer kan ek doen                           

Wat meer kan ek gee                              

My hart is moeg ...my kop is leeg        

Ek dra net water naar die see               

Wat meer kan ek doen                           

Wat meer kan ek gee                              

My hart is moeg ...my kop is leeg        

Ek dra net water naar die see