liedteksten

terug naar overzicht

Onder In My Whiskeyglas

2013

Onder in my WhiskeyglasE                      

Sien ek jou weer                                    

Onthou ek hoe ons was                        

Maar nou’s my hart so seer                          

       

Die kroeg se der is toe                                  

Wasem hang in donker lug                            

Ek lig my glas op om te proef                               

Maar voor my sien ek jou gesig

 

Onder in my   

Onder in my

Onder in my Whiskeyglas

Is jij nog aan mij vas

 

Ek het jou verruil voor die droom          

Van een duisend kontinente

Maar nou sien ik my glas se boom

En tel my laatste sente

 

Jy’s orals om my hier vanag

Ek voel jou in my lewe

Whiskey is hard en jij is sag

Jy laat my hande beve

 

Onder in my   

Onder in my

Onder in my Whiskeyglas

Is jij nog aan mij vas

 

Drie skepe moes my wegvoer

Na lande ver van hier

Maar daar’s skimme op die vloer

En visioene in my bier

 

Ek weet ek was verkeerd gewees

My oe traan my maag wil draai

My drome was nog vis nog vlees

Drie skepe het my hart verraai