Liedteksten

Wagtyd

Jy het gekom
Deur die verlore stede van Europa
Ek het jou herken
Ek het die tafel gedek
Met wyn met brood met genade
Maar jy het onverstoord jou rug gekeer

Jy het jou vo?l afgehaal
Dit op die tafel neerlgel?
En sonder om te praat
Met jou eie glimlag
Die w?reld verlaat

En ek sou wil skryf
Sou wil sing
Oor die einde die begin
Oor die liefde die kom en die liefde die gaan
Oor die verlang die verdwyn
Oor die woorde die bly bestaan

Olyf reise
Bome water
Jy met jou liggaam van varings
Dromend in my arms digby die Seine
Met jou liggaam
Van wit gewels
Met jou liggaam
Van bitter son
In Barcelona
Agter die stiergevegte
Die si?stas van jou o?
Reise van stilte
Reise van mure
Reise van marmer
Koeplette van klein
Harde
Woorde
Vergaan
Maar j?
Dromend in water varings en son
In my arms digby die Seine
Gaan h??n
Bevrug die aarde

En skryf
En sing
Oor die einde die begin
Oor die liefde die kom en die liefde die gaan
Oor die verlang die verdwyn
Oor die passie die bestaan
Oor die woorde die bly bestaan
Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Jy Vir My (Album)
2003

Cover
Donker En Licht, Zuid-Afrikaanse 2CD (Album)
2003