Liedteksten

Kloofstraat

Ik lag in een bed
In een kamer in Kloofstraat
En achter de berg kwam
De zon langzaam op
Weinig geslapen
Moe en toch wakker
En jij was nog ver
Je draaide je om

En ik hoorde buiten `
Een auto vertrekken
Zag naast mij een foto
En ik zag jou staan
Saam met n liefde
Wat jy nie kan vergeet nie
En ek het gedink
Dis nou tyd om te waai

En ek het gedink
Aan die swerver
Wat nerrens kan bly
Wat slaap langs die straat
Waar die ryk mense ry
En ek het gedink aan die pad
Wat ek het geloop
Fok die lewe is vreemd
En dit voel soos n droom
En ek het gedink:

Wat maak jy in my kop
Wat maak jy in my hart
Wat maak jy in my los
Wat maak jy in my arms
Wat maak jy in my toekoms
Wat maak jy my verlede
Wat maak jy in my drome
Wat maak jy in my lewe

Wat maak jy in my wereld
Wat maak jy in my woorde
Wat maak jy in mij stilte
Wat maak jy in my stem
Wat maak jy met die tyd
Wat maak ek met myself
Wat maak jy met my
Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Demo's 2008 Deel 01 (downloadversie) (MP3 albums)
2014

Cover
Kloofstraat (P) (Bladmuziek digitaal)
2014

Cover
Kloofstraat (Album)
12 nieuwe Afrikaanse liedjes van Stef Bos
2010

Cover
Kloofstraat (Vinyl LP)
12 nieuwe Afrikaanse liedjes van Stef Bos
2010

Cover
Demo's Deel 01, 2008 (Album)
2008