Liedteksten

Vallei

Vallei

 

Hier kan jy wegdroom

Met die wolke

Hier kan jy saamval

Met die sterre

Hier is ons deel van die geheel

Hier vind my woorde

N bestemming

 

Hier kan ik uitrus

Van die noorde

In deez vallei

Van stille nagte

Hier laat ek nou

Die toekoms los

Hier laat ek die

Verlede agter

 

Hier op die toetse

Dans my vingers

Hier in die bos

Tussen die Wingerds

Hier waar ons pad

Vanaand kruis

Onder die sterre

Kom ek tuis

 

Laat alles los nou

Dat wat jou vashou

Jou gedagtes

En jou sorge

Ons is hier

Ons is vandaag

Ons leef altyd al

Vir morre

 

Dit is die wind

Wat met ons praat

Luister goed

Naar wat hy se

Die geluk kom nooit

Te laat nie

Ons kyk te min

Naar wat ons het

 

Hier op die toetse

Dans my vingers

Hier in die Bos

Tussen die Wingerds

Hier waar ons pad

Vanaan kruis

Onder die sterre

Kom ons tuis

Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Demo's 2008 Deel 01 (downloadversie) (MP3 albums)
2014

Cover
Demo's Deel 01, 2008 (Album)
2008