Liedteksten

Jy Vir My

Jy het die weg gewys

Jy het my heel gemaak

Jy het my tuis laat kom

Jy het my hart geraak

 

En waar ek gaan of staan
Ek dra jou in my mee
Jy het my weer laat sing
Jy het my stem gegee

Ek sal nie altyd aan jou kant staan
Maar ek volg jou tot die eind
Al sal die passie ook verby gaan
Toch sal die liefde nie verdwyn

Want jy?s vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy?s vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika

Ik kwam als een vreemde hier
Lange geleden aan
Jy het met my gepraat
Ek het jou leer verstaan

Ek ken jouw skaduwekant
Ek weet hoe jy kan wees
So Innenemend en geslote
Soms so koud als die weskussee

Maar jy?t my altyd weer ontvang
Met open arms op my gewag
Jy was die uitweg uit die donker
Jy was die daglig na die nag

Jy?s vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy?s vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika

Dus doe jou grijse mantel uit
Van koude trots en selfverwyt
Want die plek die sy onskuld
Het verlore
Es ook die plek waar die liefde
Word gebore

Jy?s vir my nie jou verlede
Jou sentiment jou Ossewa
Jy?s vir my alleen die toekoms
Jy vir my Suid-Afrika

Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Donker en Licht (P) (Bladmuziek digitaal)
2014

Cover
Rooi Aarde Swart Bloed (DVD)
2007