Liedteksten

Water naar die see

Water naar die see         
 
Ek het die deur geopen      

Ek het jou binne gelaat
En ek met my verbeelding
Die wêreld mooier gemaak

Ek het die maan op n nag    

Van die hemel gesing
Het die sterre gepluk
En naar jou toe gebring
Op n reis deur die wolke
Jou die liefde verklaar
Die woorde laat dans
En die tyd stil laat staan        

 

Maar dit was nooit genoeg nie  

En wat ek  ook gee           

My hart is moeg         

my kop is leeg             
Ek dra net water naar die see    

Dit was nooit genoeg nie          

Wat meer kan ek gee   

My hart is moeg ...     

my kop is leeg
Ek dra net water naar die see


Ek het gevlieg naar die son 

En my vlerke verlies     

Ek het geskilder met woorde    
in kleure wat jy het gekies    
Maar jy bly op n afstand        
Ongrijpbaar soos lug        
En hoe kan ons saam kom    
Wanneer jy my ontvlug     

 

En ek het my hart        D
In jou hande gele        C
Jou grevra wat jy voel    D
Jy het niks gese nie    C
Jy het my laat sien        D
Hoe die liefde verblind    C
En ek het my verlies    Am7
En myself weer gevind



Want dit was nooit genoeg nie 

En wat ek  ook gee                    

My hart is moeg            

My kop is leeg
Ek dra net water naar die see   

Dit was nooit genoeg nie           

Wat meer kan ek gee       

My hart is moeg ...           

my kop is leeg
Ek dra net water naar die see    D

En ek weet ek moet dit los   

Ek ek weet dit is verby
Maar omdat ons nooit begin het nie
Is daar ook nie n einde
En ek het op jou gewag
Vir meer dan n jaar
Jou gesoek in die toekoms
Maar jy was niet daar...Jy was niet daar
Jy was niet daar.... Jy was niet daar....

Wat meer kan ek doen           

Wat meer kan ek gee           

My hart is moeg ...my kop is leeg   

Ek dra net water naar die see       

Wat meer kan ek doen           

Wat meer kan ek gee           

My hart is moeg ...my kop is leeg   

Ek dra net water naar die see.       

 

Dit nummer staat op de volgende uitgaves: