Liedteksten

Jy Vir My

Jy Vir My

 

Jy het die weg gewys

Jy het my heel gemaak

Jy het my thuis laat kom

Jy het my hart geraak

 

En waar ek gaan of staan

Ek dra jou in my mee

Jy het my weer laat sing

Jy het my stem gegee

 

Ek sal nie altyd aan jou kant staan

Maar ek volg jou tot die eind

Al sal die passie ook verby gaan

Toch sal die liefde nie verdwyn

 

Jy’s vir my nie jou verlede

Jou sentiment, jou ossewa

Jy’s vir my alleen die toekoms

Jy vir my Suid Afrika

 

Ik kwam als vreemde hier

Lang geleden aan

Jy het met my gepraat

Ek het jou leer verstaan

 

En ek ken jou skadukant

Ek weet hoe jy kan wees

So Innemend en geslote

Soms so koud as die westkusten

 

Maar jy’t my altyd weer ontvang

Met open arms op my gewag

Jy was my uitweg uit die donker

Jy was die daglig na die nag

 

Jy’s vir my nie jou verlede

Jou sentiment, jou ossewa

Jy’s vir my alleen die toekoms

Jy vir my Suid Afrika

 

Dus doe jou grijse mantel uit

Van koude trots en zelfverwijt

Want die plek die sy onskuld

Het verlore

Es ook die plek waar die liefde

Word gebore

 

Jy’s vir my nie jou verlede

Jou sentiment, jou ossewa

Jy’s vir my alleen die toekoms

Jy vir my Suid Afrika

Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Donker en Licht (P) (Bladmuziek digitaal)
2014

Cover
Rooi Aarde Swart Bloed (DVD)
2007