Persarchief

Een verzameling artikelen die in de pers zijn verschenen. Mocht jij artikelen hebben of tegenkomen die niet opgenomen zijn op deze pagina, word je vriendelijk verzocht om even een mailtje te sturen. Mede door jouw hulp kunnen we deze pagina dan uitbreiden...
Sommige artikelen kunnen nog scan-foutjes bevatten. Kom je ze tegen, laat het even weten!

 

Stef Bos se musiek sal die toets van die tyd deurstaan

woensdag 08 maart 2000, Die Volksblad, Elretha Britz

Hy het gekom. Hy het oorwin. Nie met die bekoring van 'n vreemde taal of die aanstellerigheid van 'n verre land nie, maar met rou eerlikheid. Soos deug, sal dit Bos se musiek die toets van die tyd laat deurstaan.
Alles aan die man getuig van opregtheid: sy lyftaal, stem, lirieke, musiek en sy kommunikasie met die gehoor in die "theater digby die sterre".
Hy gesels onderhoudend en gesellig oor sy lewe en die gewaarwordinge wat aanleiding gegee het tot elke liedjie.
Dis intiem persoonlik. So asof hy net met j
< Terug