Liedteksten

Bitterlief

Ek is n kaaskop

Met lompe bewegings

Ek is nie die ou nie

Wat langarm kan dans

Ek is nie maklik

Om saam mee te lewe

Nie so hoflik as

‘n Afrikaanse man

 

Jy is n lieflijke

Moeilijkheidsmaker

Soek dikwels onnodig konflik

Saam is ons rigting bedonnerd

Soos twee kapiteins op n skip

 

Jy is my hemel

Jy is my hel

Geen mens op die wêreld

wat my so kan ontstel

Geen mens op die wêreld

wat ek so kan vertrou

Jy is die klipgrond

waar ek op kan bou

En ek is bitter

Ek is bitter

Ek is bitter

lief vir jou

 

Ek is nie mal van songs

oor die liefde

Want die meeste lirieke is swak

Soos jy laat my lewe

Je laat my sweve

Dit is alles vir my n klomp twak

 

Want die werklikheid

is nie n sprokie

Ons vind nie altyd wat ons soek

Daars tye van oorlog

en tye van vrede

Liefde is bitter en soet

 

Jy is my hemel

Jy is my hel

Geen mens op die wêreld

wat my so kan ontstel

Geen mens op die wêreld

wat ek so kan vertrou

Jy is die klipgrond

waar ek op kan bou

En ek is bitter

Ek is bitter

Ek is bitter

lief vir jou

Dit nummer staat op de volgende uitgaves:

Cover
Bitterlief - (LP+CD in wallet, 180 grs vinyl, ltd 1e oplage) (Vinyl LP)
2023

Cover
Bitterlief (Album)
2023