Skip to main content
Liedteksten

Ek Wil 2025

Ek wil n lied sing

dat alles omskryf

Die klank van die stilte

In die sosusvlei

Ek wil ry in die Karroo

En die son sien sak

Ek wil drie mooi susters

Wat daar op my wag

 

Ek wil n resensent

Wat oor my skryf

Hoe lekker ek sing

So los uit my lyf

Ek wil alles en niks

Saam en alleen

Oorals naartoe

En nerrens heen

 

Ek wil….Ek wil….Ek wil

Dat al die mense

Heel die wereld van my hou

Ek wil naar Parys

En ek wil …………………….

 

Ek wil reis rond die wereld

Om huis toe te gaan

Ek wil praat met n vreemde

Om myself te verstaan

Ek wil n huis innie kaap

‘n kasteel in die lug

Ek wil woon in n dorp

Met die naam van geluk

 

Ek wil leef soos n held

In n wonderlik boek

Veg met n monster

En vind wat ek soek

Ek wil muziek hoor

……Wat my raak

Ek wil lief wees

Vir wie my haat

 

Ja Ek wil….Ek wil….Ek wil

Ek wil dat al die mense

Heel die wereld van my hou

Ek wil naar Parys

in die Vrystaat

En ek wil ………

Ek wil met jou trou

 

Ek wil leef van die lug

Loop langs die strand

Ek wil lees wat die lyne

Vertel in jou hand

Ek wil jou nie besit nie

Ek wil jou nie hê

Ek wil saam met jou loop

Ek wil langs jou lê

 

En Ek wil….dat al die mense

Heel die wereld van my hou

Ek wil naar Parys en

Ek wil nie dood nie en…..

Ek wil jou sien en

Ek wil dit hier en

En ek wil ditnou

En ek wil met jou trou

Uitgebracht
2025
Duurtijd
4:11
Credits
Tekst en muziek: S. Bos
Dit nummer staat op volgende uitgaves
Stef Bos nieuwsbrief

Blijf op de hoogte

Meld je aan en ontvang het Stef Bos-nieuws als eerste in je mailbox.

Nu aanmelden

Meer plaatsen om Stef Bos te ontdekken