Stef,
Dit was vir my vanoggend 'n belewenis om jou (uiteindelik) to ontmoet in die boekwinkel by die kus.
Oor die jare heen het jou musiek my vele ure van plesier en bepynsing besorg, en daarvoor bedank ek jou uit my hart uit.
Ek hoop om jou later hierdie maand te kom sien optree en dalk, deur God se genade, kry ek weer kans om jou hand te skud.
Alex Steyn
Alex Steyn
uit
Durbanville
3 januari 2024
3 januari 2024
Even geduld...
