Vanaand was my voorreg om Stef in Pretoria te sien. Elke oomblik, vertelling, lied, gedagte was profeties van waar ek in my lewe is. Soos baie Suid-Afrikaners emigreer ons eersdaags. Ek soek die groter prentjie, ons gaan soontoe, baie sê moenie. Dankie Stef. Ons gaan soontoe.
