Beste Oom Stef, ek luister na jou nuwe album Tijd. En herinneringe van vorige treffers spoel deur my gedagtes, "die taal van my hart", "Suikerbossie", "Ingabile". Dankie vir soveel jare van pragtige musiek. Afrikaner groete uit Suid Afrika.

Meld je aan en ontvang het Stef Bos-nieuws als eerste in je mailbox.