Liewe Stef,
Jy is absoluut 'n maestro in wat jy doen. Jy sing ongelooflik mooi en jou klavierspel is uit die boonste rakke. Jy is baie funny op stage en jou insig is baie diep. Ek verwonder jou wysheid en wens ek kon 'n one-on-one gesprek met jou hê. Ek weet ons sal mekaar verstaan en van die begin af click !!
Ek is vriende met Hugo Tempelman.
Ek het jou show in Stellenbosch by die Woordfees gekyk. Die vorige keer was so 5 jaar gelede in die Kruiskerk ook in Stellenbosch. Hopelik is my volgende show in Appeldoorn in Nederland.
Groete.
Christiaan Rossouw
uit
Stellenbosch
9 maart 2018
9 maart 2018
Even geduld...
