Dankie vir Donderdagaand by Atterbury teater. Die aand was net ń oomblik in tyd, maar dit was ń heilige oomblik. Waar ek vir ń oomblik net ek was. Die musiek het my laat terugverlang na Nederland met sy eie bekoring en aksent wat sag op die hart val.
